Download - Super Rugby 2016 Week 1 - platinumpublishers.co.za€¦ · • 15:00: Kings vs Haaie: Port Elizabeth • 17:05: Stormers vs Bulle: Kaapstad So klap die eerste skote in die 2016 Superreeks

Transcript
Page 1: Super Rugby 2016 Week 1 - platinumpublishers.co.za€¦ · • 15:00: Kings vs Haaie: Port Elizabeth • 17:05: Stormers vs Bulle: Kaapstad So klap die eerste skote in die 2016 Superreeks

p 16 26 February 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Vrydag 26 Feb:• 08:35:BluesvsHighlanders:Auckland• 10:40:BrumbiesvsHurricanes:Canberra• 19:00:CheetahsvsJaguars:Bloemfontein

Saterdag 27 Feb:• 06:15:SunwolvesvsLeeus:Tokio• 08:35:CrusadersvsChiefs:Christchurch• 10:40:WaratahsvsReds:Sydney• 12:50:ForcevsRebels:Perth• 15:00:KingsvsHaaie:PortElizabeth• 17:05:StormersvsBulle:KaapstadSoklapdieeersteskoteindie2016Superreeksougrote.Dietweebuitelandsenuwelinge,dieArgentynseJaguarsendieJapanseSunwolvesse buiging sal baie aandag trek. Dan sal dieNoord/SuidderbytussendieStormersendieBulleook‘nhoogtepuntwees.Nag ou grote – en as ek reg onthou is dit jóú beurt vir die biltong!

Super Rugby 2016

Week 1

Hoërskool Rustenburg wen die swem interhoër! Op RHS se facebook blad wemel die ouers en leerders se kom-mentaar van ondersteuning en gees o.a. “Elke Rustie het hul bes gegee in daardie swembad!” aldus Annelize Coetze. Die interhoër het plaasgevind by Hillcrest te Hatfield, Pta, 10 Februa-rie 2016.

Inaldi Uys van die Hoërskool Rusten-burg verbeter die 300m hekkies rekord vir dogters 0/14 by die onlangse Top 15 Atletiekbyeenkoms te UJ. Die vorige rekord was 45,64 sekondes, Inaldi verbeter die rekord met ‘n wentyd van 44,86 sekondes.

Archive Photo: Charl du Plessis ([email protected])

Rustenburg –OnSaturday27February2016,Outdoorfanatix(Pty)Ltdwillhosta4x4Fundayattheir4x4facility,Leroleng4X4Experience.Itissituated3.5kmofftheR565rdtowardSunCity/Boshoek,nearKedarLodge/BafokengSportsCampus/RoyalMarangHotel.CourseaccessisreducedtoR150pervehicle(normallyR220).Non-participatingvehicleaccess:R20.PleasenotethatNO4x2vehicles,quadbikesormotorbikeswillbeallowedontheobstaclecourse.Theracekicksoffat08:00tilllate.For more information, contact JP/Louise on 014 536 3785 or 071 364 8594, or via email [email protected]